Successfully reported
+22

Schnehage Self-catering Units

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 92 Schnehage Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schnehage Self-catering Units is op die eienaar se eiendom in Bloemfontein geleë. Daar is 2 eenhede, Rose en Protea, en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek, naby verskeie geriewe in die Fichardtpark-area.

Albei eenhede is oopplan en het hul eie privaat ingang. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die aangrensende kombuisie het hitte- en eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die eenheid beskik ook oor lugversorging, 'n TV met DStv-kanale en 'n elektriese kombers wat op die bed aangebring is. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Schnehage Self-catering Units is naby Rosepark Hospitaal, Pick n Pay Hyper, en Checkers Hyper, en ander geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chris G
Saam met lewensmaat
5.0
Als wat ek verwag, niks om oor negatief te wees. Baie lekker gebly, gasvry, skoon en netjies.
Jul 2025
Hannetjie B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en gasvry. Ek sal weer daar oornag. Dit was baie lekker en rustig gewees. Ons is vriendelik verwelkom. Dit is skoon en netjies. Letterl...
Sien meer
Mei 2025
Hettie J
Saam met lewensmaat
5.0
My 'ora' was helder pienk van 'happy'. Love die plekkie. Mal oor die plek. Netjies, skoon, veilig. Dadelijk tuis gevoel. Vriendelik ontvang, heerlik g...
Sien meer
Mrt 2025
Mathilda V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en was beslis ideaal vir ons. Baie rustig en beslis waarde vir geld.
Des 2024
David K
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 92 Schnehage Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Schnehage Self-catering Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 92 Schnehage Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe141b6e67ee4c7485087cd4747949a266790f6af8a6d3df21168fe0e1d65d447478d39d84c51bbd36b3137a4b49e66bcaffe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 92 Schnehage Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 17:00-21:00 09:00 -29.15403 26.1795699

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang