Successfully reported

Schneider House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Juliana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik verblyf en ligging met goeie ontvangs. Ons het heerlik gekuier, so lekker dat ek nie lus was om huistoe te gaan nie! Sal beslis weer 'n bespreking maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janetta J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Great house, close to the beach, love the quiet. The place was amazing, close to the beach and everything that we needed was at hand. Raiel responded promptly to a question, you will definitely see us again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het vreeslik lekker gebly by Schneider House. Soos die fotos kry mens alles. Ons het vreeslik lekker gebly by Schneider House. Soos die fotos kry mens alles wat nodig is vir 'n huis weg van die huis. Gerieflik ingerig en sal definitief aanbeveel vir families.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beslis die kuier werd. 'n Lekker leefhuis met atmosfeer. Wat 'n wonderlike plek. Baie netjies en Raiël het baie moeite gedoen om in te check of alles reg is en of ons lekker kuier. Beslis 'n kuier werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Like coming home. This was our 2nd stay and just as memorable as the first. Amazing place to unwind and relax. Excellent communication with the kind and friendly owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Relaxed and happy. Simply outstanding - we loved the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gesinsnaweek in die praghuis - rus vir die siel. Kommunikasie met gasvrou was uitsonderlik. Sy was behulpsaam van die eerste oomblik van kontak en het baie volledige instruksies en inligting deurgestuur. Dankie vir jou tegemoetkoming op ons versoeke. Die huis is pragtig, ruim, lig en modern. Dit het als wat 'n mens nodig het. Dit is smaakvol gemeubileer en aandag aan detail is duidelik. Dankie vir 'n heerlike naweek wat ons met ons gesin kon spandeer in julle pragtige huis. Ons kom kuier graag weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita G
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Fantastic, we will definitely be back. Was amazing. Close to the beach. House was amazing. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jess E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Such an easy place to relax and unwind - even with young kids! We had such a blissful stay! The house was beautiful, well located, well equipped and our host was very helpful and attentive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Amazing, pleasant, lovely. I hardly have words to describe this beautiful home. It's really a home that is amazing and has everything you need for your stay. Even the kids have a whole cupboard with plastic plates and cups, no need to stress. Communication is excellent with the host. Thank you so much. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Raiel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: 99 Schneider Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08759e7d12aeb89236b91fc70fc6eaf35987024dc9de2413d7c6ffa5f3e631cb68cd934987ea1dcf83b5262187954ae5797b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 28 5 1 5 99 Schneider Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 16:00 -34.6047749 19.4001309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang