Successfully reported

Schoeman 7 Paradise Beach

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anna N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Aanbeveelbaar. Ons het werklik heerlik gerus. Die omgewing was rustig en veilig. Gewandel op die strand sonder kommer of vrees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hesta
Schoeman 7 Paradise Beach
So bly die gaste geniet dit hier in ons pragtige Paradysstrand.

Michael S
1 nag
5.0
Aug 2025

Uitstekende privaat en netjiese woonstel met mooi uitsig en naby die strand. Puik blyplek en baie netjies. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hesta
Schoeman 7 Paradise Beach
Baie dankie vir die baie positiewe resensie. Ons is dankbaar vir elke besonderse gas/gaste wat ons plekkie besoek. Kom gerus weer.

Sannette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netjiese rustige atmosfeer. Absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hesta
Schoeman 7 Paradise Beach
Baie dankie dat julle ons plekkie besoek het. Ook vir die netjiese agterlaat van die perseel, julle is die perfekte gaste. Kom gerus weer.

Ricky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Was heerlik naby die see met see-uitsig, gawe gashere, bederf met vars beskuit. Ons het lekker gebly, geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hesta
Schoeman 7 Paradise Beach
Baie dankie, waardeer dit baie!

Roberto S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Excellence. Lovely clean place, with easy access to the best beach in South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hesta
Schoeman 7 Paradise Beach
Thanks so much for visiting us. Hope to see you sometime again.

Lee-ann J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Sal beslis weer daar bespreek. Die bly was baie lekker. Baie mooi uitsig, atmosfeer baie ontspanend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hesta
Schoeman 7 Paradise Beach
So dankbaar vir elke gas wat kom en dit geniet om hier te bly. Ook vir elkeen wat plekkie netjies agterlaat. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hesta Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R 980 R 882
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Schoeman Crescent, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b991bf3122d1473d86a6697b201f3671eb225142561ed78f278fc0795e9bb2541730682fa9f5b0039bc809828e55d6cd78f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 7 Schoeman Crescent Paradise Beach 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.111917334257 24.878537710451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang