Successfully reported

Schoemanshof

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Hannes B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantastiese ligging, en 'n heerlike rustige atmosfeer! Soos altyd, 'n genot om by Schoemanshof te wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons sal weer hier bespreek. Ja, plekkie pragtig en diens was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Salf vir die siel. Ons het baie lekker gebly by Schoemanshof, die rustigheid van die natuur, privaatheid en gerief van die huis was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2025

Puik! Dis die 2de keer dat ons daar bespreek, altyd lekker, skoon, netjies met 'n uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lilirie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Rustig, mooi, gerieflik en goed toegerus! Ons het baie lekker gebly en gerus! Baie mooi langs die rivier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very peaceful and tranquil. The stay was superb. It's quiet and peaceful. An ideal opportunity and destination to get away to reboot one's system. A chance to step out of the incessant race of life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker. Die rooster is deurgebrand en behoort vervang te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beate D
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Onverbeterlik, heerlike wegbreek naweek! Altyd heerlik by Schoemanshof. Fantastiese eienaars. Baie netjies en skoon. Geriewe puik! Natuurskoon is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hesme
Schoemanshof
Baie dankie Beate, waardeer jou goeie resensie van Schoemanshof. Groete, Hesmé Schoeman

Johan F
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Absoluut fantastiese plek! Puik, ongelooflike juweel so naby aan ons, ek sal weer daar gaan bly, maar volgende keer sal ek langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roux And Anele (
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Onvergeetlike geroep van visarende in vêrte en kaggel hitte binne die hut. Ek moes net die gasbottel omruil toe ons warmwater benodig het die eerste aand. Die toaster en die ketel wou nie altyd aangaan as die knoppies gedruk word nie, maar met gesukkel het dit dan tog gewerk - miskien aandag daaraan gee. Andersins was die verblyf en atmosfeer ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hesme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67586ca45974b8087ccab212d84bf599812e608e249caaae1bf5735f31d07ead9711e63eb6bc5714b83416b07235d46e35e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 Schoemanshof Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.932400809027 27.19210356474
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang