Schooner House
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Markstraat, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Schooner House, voorheen bekend as Gansbaai Boarding Lodge, is in sentraal Gansbaai geleë en kyk uit oor die hawe. Hierdie onlangs gerestoureerde eiendom bied gemaklike akkommodasie, of u nou vir sake of plesier besoek.
Akkommodasie word aangebied in gaste-suites wat slaapplek bied vir 2 of 4 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenhede is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.
Hierdie eiendom is binne loopafstand van restaurante, kroeë en winkels, en naby verskeie aktiwiteite, insluitend Grootwithaai-duik, walviskyk, visvang, wynkelders en strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Derick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Markstraat, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Schooner House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Markstraat, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang