Successfully reported

Schoongelegen Rooms

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gustav B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Fantasties. Baie lekker, gepas vir ons doel gewees. Beddens slaap baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Will happily return often. Comfortable and well-appointed as usual, lovely welcome by Hannabe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Gerieflik en bekostigbaar. Baie gerieflik naby die N2. Naby Stilbaai waar ons by Brie se gekuier het. Daar is 'n baie oulike vol toegeruste kombuis wat die 2 eenhede deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannabe
Schoongelegen Rooms
Hi Andre Dankie vir die review. Bly julle het lekker gebly. Hannabe

Karen M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Pragtige omgewing. Die huis is baie goed toegerus. Ons het heerlik ontspan. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlik. It was lovely! We really enjoyed it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Oornag. Netjies, skoon en goed toegerus. Sal weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannabe
Schoongelegen Rooms
Baie dankie vir die terugvoer. Kom bly gerus weer as die kinders iets aan het. Hannabe

Yolande V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige plaas verblyf naby hoof roete. Ons het drie nagte oorgebly en daagliks Stilbaai toe gery. Die eenheid is goed toegerus met alles wat benodig word. Alhoewel mens die N2 vanaf die stoep kan sien, hoor mens glad nie die voertuie nie. Ons het baie lekker gebly en beveel die verblyf aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannabe
Schoongelegen Rooms
Dankie Yolande Baie bly julle het die kuier geniet. Maak gerus weer so. Hannabe

Jaques S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Verblyf was aangenaam en rustig. Plaas is ook nie ver van hoof pad en dorp nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Jacobus (johnny) V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Baie lekker plaas atmosfeer. Baie goeie ontvangs met behulpsame vriendelike gashere. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Heerlik uitgespan! Dit was heerlik om 'n paar dae daar uit te span en die omgewing en plaaslewe te verken.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAApAtrTUPaKAnAux7e2JyoWVNkxOFeexfdsLwlTBmWltojxJu9O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Schoongelegen Riversdal 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.175212552373 21.315716421609
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang