Successfully reported
+23

Schoongelegen Rooms

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schoongelegen Rooms is gerieflik naby die N2 geleë. Hierdie bekostigbare selfsorgverblyf bied gaste maklike toegang tot die omliggende dorpe en terreine. Ons is 15 km vanaf Riversdal, 26 km vanaf Stilbaai, en 75 km vanaf Mosselbaai geleë.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede. Elke luukse kamer het 'n dubbelbed, óf 1 enkelbed óf 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met stortgeriewe. 'n Gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, braaigeriewe en vuurmaakhout is beskikbaar. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.

Gaste kan hul stapskoene saambring vir 'n wandeling in die veld, of hul bergfietse vir 'n rit deur die platteland. Dit is 'n voëlkykersparadys gedurende die lente. Wees deel van die aksie tydens skeer en oes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gustav B
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Baie lekker, gepas vir ons doel gewees. Beddens slaap baie lekker.
Okt 2025
Kerry H
Besigheidsreis
5.0
Will happily return often. Comfortable and well-appointed as usual, lovely welcome by Hannabe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Andre V
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en bekostigbaar. Baie gerieflik naby die N2. Naby Stilbaai waar ons by Brie se gekuier het. Daar is 'n baie oulike vol toegeruste kombuis wa...
Sien meer
Jan 2025
Karen M
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige omgewing. Die huis is baie goed toegerus. Ons het heerlik ontspan. Ons het heerlik gebly!
Jul 2024
Liezel K
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. It was lovely! We really enjoyed it!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schoongelegen Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAApAtrTUPaKAnAux7e2JyoWVNkxOFeexfdsLwlTBmWltojxJu9O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Schoongelegen Riversdal 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.175212552373 21.315716421609
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang