Schoongelegen Rooms
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Schoongelegen Rooms is gerieflik geleë naby die N2. Hierdie bekostigbare selfsorgverblyf bied gaste maklike toegang tot die omliggende dorpe en besienswaardighede. Die eiendom is 15 km vanaf Riversdale, 26 km vanaf Stilbaai en 75 km vanaf Mosselbaai geleë.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede. Elke luukse kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed of 'n stapelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
'n Gedeelde kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, braaigeriewe en vuurmaakhout is beskikbaar. Tee- en koffiemaakgeriewe word in die kamer voorsien.
Gaste kan hul stapskoene saambring vir 'n stap deur die lande of hul bergfietse vir 'n rit deur die platteland. Dit is 'n voëlkyker se paradys gedurende die lente. Gaste kan ook deelneem aan die aksie gedurende die skeer- en oesseisoene.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hannabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Schoongelegen Rooms het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schoongelegen, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang