Successfully reported

Schoongezicht Holiday Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A must-stay. We had such a wonderful time! The unit is beautifully decorated, neat and comfortable with a stunning ocean view. Philip and Cathleen are gracious hosts who go out of their way to make your stay as comfortable and relaxing as possible. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect! Hosts were so hospitable. It was so peaceful. Everything — and I mean everything — inside and outside the apartment was perfect. I would highly recommend Schoongezicht to anyone who just wants to escape the busyness around them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Maria, baie dankie vir jou positiewe kommentaar... ons waardeer dit opreg!

Andre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld, viskoors aangewakker, rustigheid. Dit was 'n onvergeetlike ondervinding. Ons is hartlik ontvang deur Phillip en Cathleen, en met die intrapslag het ons al welkom gevoel. Puik uitsig oor die oseaan, visvangplekke wat jou viskoors aanblaas, en 'n welkome beloning vir die moeite om die aas in die water te kry. Toe my vrou 'n bietjie olik is, was ons gasvrou dadelik van hulp en het ons na 'n puik dr. op Stilbaai verwys. Absoluut die moeite werd, teen 'n billike prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal dit baie graag weer wil besoek. Beveel dit ten sterkste aan. Fantastiese toegeruste eenheid met die fynste aandag aan detail. Pragtige uitsig oor die see. Die mees diensgerigte eienaars wat jy ooit kan verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natascha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal vir seker weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly. Alle basiese benodighede was beskikbaar. Die eienaars is baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike rus vir die siel en liggaam. Ons verblyf by Schoongezicht (Immerzee) was een van die beste ondervindings wat ons al met besprekings via die webtuiste gehad het. Cathleen en Philip was baie gasvry, baie vriendelik en baie behulpsaam. Die eenheid se uitsig en ligging is onverbeterlik, en die eenheid is baie goed toegerus en gemaklik. Schoongezicht, sien ons binnekort weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Baie dankie aan twee modelgaste dat jul Schoongezicht gekies en Immerzee pynlik netjies agtergelaat het! Wag vir julle volgende besoek!

Wim K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Alles uitstekend en nog meer. Die gashere is tops. Ideale ligging met uitsig en stapafstand na die poele. Fasiliteite in eenheid is bo gemiddeld. Ideaal vir langer vakansies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Baie dankie vir jul bespreking en verblyf by Schoongezicht! Hoop ons ontmoet weer! Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en te huisves!

Daan V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantastiese ervaring, puik diens, uitsonderlike geriewe. Ons het 'n wonderlike tyd in Jongensfontein gehad met die mees fantastiese blyplek met alle geriewe wat jy aan kan dink. Die blyplek het 'n baie mooi uitsig, is volledig toegerus en ons kon werklik net ons klere saambring. Die gasheer en gasvrou is wonderlike mense en het ons van dag 1 laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Daan, Ons is opreg dankbaar dat julle Schoongezicht en Jongensfontein so waardeer en geniet het! Vertrou dat ons paaie weer sal kruis! Julle is model gaste en het ons eenheid pynlik netjies agtergelaat! Baie dankie daarvoor!

Santie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Absoluut heerlik! Dit was ons tweede keer by Schoongezicht. Dit was soos die vorige keer, heerlik. Ek sal 2 weke en langer daar kan bly! Alles is daar en alles is mooi en van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathleen
Schoongezicht Holiday Accommodation
Peet en Santie, baie dankie dat julle ons weereens besoek het en dit so baie geniet het! Julle is en bly model gaste! Dit sal altyd 'n hoogtepunt op ons kalender wees om julle te huisves!

Santie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderlik. Pragtige plek met wonderlike hosts. Alles wat nodig was! Kom beslis terug! Heerlik by die see, kan heeltyd die see hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Bieto Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA426d41e2cd6d7124676d81b23fc88b54849cc68e0e0ccb2ec18ba52142e9b4468ac92ce6c7cb77b21b68b21d2cece8b5bfee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 6 Bieto Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42576300866 21.342800418771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang