Successfully reported
+39

Schrikkloof Private Nature Reserve

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alma Road, Farm Schrikkloof 951, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schrikkloof Privaat Natuurreservaat is op 'n natuurreservaat geleë wat 700 hektaar groot is in die pragtige Waterbergstreek.

Verblyf word in 8 elegante chalets en 2 suites gebied.

Die 2 suites is op die eerste verdieping van die hooflodge. Elke suite het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kamers het koninggrootte-beddens, 'n sitarea, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die balkonne front na die noord en het 'n uitsig oor die landgoed.

3 van die semi-losstaande eenhede, Zebra, Elephand en Leopard, bied 6 pragtige kamers wat elk 'n privaat ingang het, asook 'n privaat badkamer met 'n bad wat 'n uitsig het en 'n buitestort. Die chalet is op 'n pad wat na die lodge lei geleë en het privaat parkeerplek. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed wat in enkelbeddens omskep kan word, 'n sitarea, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die balkonne front na die noord en het 'n uitsig oor die bosveld en watergat.

Die ander chalet bied 2 kamers wat elk 'n koninggrootte-bed het wat in enkelbeddens omskep kan word, 'n sitarea, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die chalet is naby die swembad en die konferensiekamer.

Die lodge het 'n ontvangsarea, eetkamer, 'n paar sitareas met oop vure en 'n kroeg met voorraad. Buite op die dekke is eet- en sitgeriewe met 'n pragtige uitsig oor die bosveld, watergate en op die heuwels. Die gemeenskaplike Jacuzzi is vir alle gaste beskikbaar en is langs die gimnasium geleë. Gaste kan ontspan terwyl hulle na die voëls. njalas, swartbokke, buffels en nog meer kyk. Daar is 'n swembad en veerpyltjiebord op die onderste verdieping. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lloreen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Alma Road, Farm Schrikkloof 951, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Schrikkloof Private Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alma Road, Farm Schrikkloof 951, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1daf9ca2e5c5f5a5cf428fe1df04967fb71dac755cdb308e218d088c26ddba4e749918d8611a2a3ee213731a903c97881ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Alma Road Farm Schrikkloof 951 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.741959419133 28.161993026733
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang