Successfully reported
+33

Schuilhoek Garden Terraces

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Silverhill Crescent, Kenilworth, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Weggesteek in lowergroen tuine met uitsigte oor Tafelberg, en is perfek vir paartjies wat op soek is na 'n ontspanne vakansieplek of werkende professionele persone wat sentraal geleë verblyf benodig.

Hierdie rustieke kamer is ingerig met 'n koningingrootte en het 'n TV met toegang tot Netflix en gratis WiFi. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die aparte buitekombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea. 'n Vuurput is ook beskikbaar.

Parkeerplek is beskikbaar vir gaste in die straat. Hierdie eiendom is in 'n stil en veilige woonbuurt teen die hange van Tafelberg geleë en is naby winkelsentrums en natuurlike besienswaardighede. Doendinge naby sluit botaniese tuine, branderplankry, wynproe, perdry, kroegkuiers, gholf, flieks, restaurante, vlieër en seilplankry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kay C
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, serene and relaxing. A very relaxing and peaceful environment. Friendly and accommodating host. Loved the attention to detail...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Tanja V
Saam met lewensmaat
5.0
Weekend away. We had a pleasant, quiet stay for a weekend in Cape Town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Cecil V
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, peaceful, quiet and comfortable. Lovely place to stay as it is centrally located in the Southern Suburbs in a very quiet road...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Dennis W
Saam met lewensmaat
5.0
Classically enjoyable. An awesome spot to book into. Our host was extremely friendly, very accommodating and very helpful. The neighbou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Dr Kantha P
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful stay in a magical garden. Amazing space. Magical garden with great amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Silverhill Crescent, Kenilworth, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schuilhoek Garden Terraces het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Silverhill Crescent, Kenilworth, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5e0f300449a4a83a800477fc478ba97c06c50d62548cfcb47302841743603c03be6aa38678d079e863eb370184bd79cdc5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 10 Silverhill Crescent Kenilworth 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9923353 18.4699143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang