Successfully reported
+45

Shutzenhaus Guest House

  • Kapasiteit: 55 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastorie Street, Keetmanshoop, Karas
  • Vanaf R1 710 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schutzenhaus Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n rustige omgewing in die stad Keetmanshoop in die suide van Namibië. Dit is 'n ideale basis vir diegene wat die Mesosaurus-fossielroete, Quiver Tree Forest en Giant's Playground wil verken.

Verblyf word gebied in 26 gastekamers wat elk toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Die B&B bied braaigeriewe, 'n privaat kroeg, 'n à la carte-restaurant, middagetes vir groepe op versoek, en konferensiegeriewe vir klein en mediumgrootte groepe.

Keetmanshoop is 'n gebied wat bekend is vir sy kokerboomwoude en geërodeerde rotsformasies, en is dus 'n gewilde bestemming.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Philip V
5.0
Oornag. Lekker gerus na 'n hele dag op die pad. Puik restaurant.
Jan 2025
Johanna G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal beslis weer by Schutzenhaus oorslaap. Baie lekker gebly! En die vriendelike swart kat het gereeld kom hallo sê.
Des 2024
Brad G
5.0
Awesome. Great overnight stop.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Jana R
Gesin met klein kinders
5.0
Baie baie lekker! Sal weer soontoe gaan! Dit was ongelooflik lekker om daar te kon bly. Die "vibe", die personeel en die kos was uit die boeke uit.
Apr 2024
Werner S
5.0
Loved the place. Friendly staff. Safe parking and the food is top marks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Pastorie Street, Keetmanshoop, Karas
  • Gaste dink Shutzenhaus Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 710
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 710
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 710
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastorie Street, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c4e5d02c8cbfeff5031ead79571555b0e48b21b263ef846d86d96363bdb32246e05dacaba009bfd1fc10c9afede073abe46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 710 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Pastorie Street Keetmanshoop Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.582916769277 18.131609509509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang