Successfully reported
+34

SDG Hotel and Spa

B&B
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 330A Boundary Road, North Riding, Roodepoort, 2040, Gauteng
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SDG Hotel en Spa bied knus bed-en-ontbyt-verblyf in 'n boetiekhotel in North Riding, Randburg. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Gaste het 'n keuse tussen 6 luukse dubbelkamers, 2 deluxe suites en 1 gesinsuite. Elke eenheid beskik oor hul eie privaat en suite-badkamer, gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, lugversorging en verhitting, 'n TV vir vermaak, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die eiendom spog met 'n seisoenale buitelug swembad, goed versorgde tuine, 'n restaurant op die perseel, 'n kroeg en sitkamer, gimnasiumgeriewe, 'n welstandspa en 'n speelarea vir kinders. SDG Hotel is ook goed geskik vir geleenthede en bied twee volledig toegeruste konferensielokale en 'n pragtige kapel vir troues, met die gronde perfek vir privaat vieringe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 330A Boundary Road, North Riding, Roodepoort, 2040, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 560
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 330A Boundary Road, North Riding, Roodepoort, 2040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2984e55a0456ec4f3896b22b56568af728aa907af069498d61455dc8fc92cb964c8eff46da87ccf4134f8a1c2e6e32f85f02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2) 330A Boundary Road North Riding 2040 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.056837567381 27.928695391654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang