Successfully reported
+18

Sea & Mountain View Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Beach Road, Unit 2 Millershof, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea & Mountain View Apartment is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel reg oorkant die straat van die strand in Gordonsbaai. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike plek om tuis te roep terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusvoorstad is.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en daar is 'n binne-ingeboude braai. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakbalkon met 'n etenstafel en ongerepte uitsigte oor die see. Gaste het toegang tot 'n motorhuis vir veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en Gordonsbaai se hoofstrand is ongeveer 100 m weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mieshka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 93 Beach Road, Unit 2 Millershof, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea & Mountain View Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Beach Road, Unit 2 Millershof, Gordons Bay, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa85966ba13021512b02242634e4a2a8a109cc42060b54000c9f561e8147dee64298d276d14f4a65bddacf95808912402108c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 93 Beach Road Unit 2 Millershof 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161606248846 18.86685015582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang