Successfully reported

Sea and Stay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Samantha U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Pleasantly surprised. It was so much more than expected, we can't thank you enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirin
Sea and Stay
Thank you for the lovely review and ratings. It is much appreciated.

Danie P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Dit was baie netjies en naby die strand. Stel net voor dat hulle blikoopmaker in die eenheid sit, asook bak vir vleis wanneer klaar gebraai is. Die braaigeriewe kan aandag geniet. Daar was redelik kokkerotte in die kombuis- en badkamerareas gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Dit was gemaklik en die sea view en naby ligging aan swemstrand is wonderlik. Wonderlike uitkyk op die see. Loopafstand van strand en eetplekke. Netjiese verblyf en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirin
Sea and Stay
Hello Teresa. Thank you for the awesome review and fantastic rating. We count ourselves blessed to have such appreciative guests. Looking forward to seeing you again. Shireen and Dave

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Pleasantly surprised! Place is much bigger than the photos!! Friendly people and quick and direct access to the main beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Briljante see-uitsig, 'n heerlike en rustige kuiertjie. Vriendelike ontvangs en behulpsaam, perfek geleë, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Shirin
Sea and Stay
So glad that you enjoyed your stay. Thank you so much for this amazing review. We would love to see you again

Ronny H
Kort verblyf
4.6
Mrt 2022

Brilliant. Must stay and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shirin
Sea and Stay
Dear Ronny Thank you for making time to give us such a beautiful review. We really appreciate it & we are thrilled that you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you again soon. Shireen & Dave

Virginia Sandra R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

We really enjoy the stay and cleanliness of rooms. Loadshedding, climbing all the steps in darkness was a bit of a problem. But for the rest, perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Judy F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Vriendelike ontvangs deur Shirin en Dave. Eenheid baie netjies met al die basiese benodighede. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Shirin
Sea and Stay
Hello Judy, Thank you for the fantastic review. Much appreciated. It was great to have you guys here. Looking forward to seeing you again, soon. Shireen & Dave

Wilma P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Dit was baie leke gewees en het dit geniet was baie skoon en gasvry gewees en baie veilig gewees. Ons het dit as gesin baie geniet en dit was loop afstand na die see toe en winkels toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirin
Sea and Stay
Thank you for the lovely review. Kind regards. Shireen

An-li W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Absoluut die beste! Ons het gegaan vir ons seuns se toer, Indoor Hockey Nasionals in Umhlanga. Was ons aangenaam verras met die oulike plekkie en fantastiese diens! Ons is soos die elite behandel en verwelkom, en elke ding is ons omgesien na deur Shirin en haar man. Ons het net mooi niks gekort nie. Dis naby die strand, ek kon die seuns sien op die strand vanaf die woonstel! As die weer was soos die diens, sou dit 'n asemrowende tydjie gewees het! Maar ons boek julle vir seker weer vir ons volgende seevakansie, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirin
Sea and Stay
We are humbled and thank you for the beautiful review. We definitely looking forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shirin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Beach Road, Flat 504 Montrose, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf84748f6ff9b89a106c5d9d31105c07155f99b57dcb637ceaa80b08360e4a70084eab839cd489c91b48ffddf6a04d6919586?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 87 Beach Road Flat 504 Montrose 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.051626063584 30.888739838098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang