Successfully reported
+15

Sea Breeze @ 638 De La Haye

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 638 De La Haye Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Breeze @ 638 De La Haye is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf op die Langebaan Country Estate. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat die Weskus wil verken.

Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is, asook gratis WiFi en 'n platskerm-TV met DStv.

Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Tydens beurtkrag is daar 'n rugsteunkragstelsel. Gaste het toegang tot die landgoed se aktiwiteite soos gholf, putt-putt, 'n swembad en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marié B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie ligging in golflandgoed! Gerieflike, skoon akkommodasie met 'n lekker bed! Baie goeie ligging op golflandgoed. Beste gasheer!
Okt 2025
Noulen B
Besigheidsreis
5.0
Ek sal enige tyd weer teruggaan. Beautiful area, super veilig, moes deur twee security booms gaan tot daar binne, gasheer is awesome, baie cool en moo...
Sien meer
Jan 2025
Ilse E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties toegerus, silwerskoon, sal enige tyd weer daar bespreek! Ons kuier by Sea Breeze was ongelooflik lekker! Fantasties toegerus, silwerskoon, ...
Sien meer
Okt 2024
Chanel J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid en goeie gasvryheid. Dit is altyd lekker en gerieflik.
Sep 2024
Zachary R
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Quiet. Relaxing. Quiet. Too short.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 638 De La Haye Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Breeze @ 638 De La Haye het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 638 De La Haye Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36c0b8c4ab49df194813c9a726587fca097ca2418ae271fba13191e2bba7ac1b721f5f5b4aff9c3c3175ce3f4ab33b4c891b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 638 De La Haye Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.081755560572 18.057337269312
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang