Successfully reported
+66

Sea Breeze Shelly Beach

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Frere Road, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R625 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Breeze Shelly Beach bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe in die kusdorpie Shelly Beach, Margate. Dit is binne stapafstand van die strand, asook Shelly-sentrum met 'n verskeidenheid kitskos-inrigtings, ander restaurante en baie winkels.

Die eiendom bied verblyf in 2 knus Studio-eenhede wat slaapplek aan 2 gaste bied, 'n Gesinseenheid, asook 'n Wittebrood-suite en See-uitsig-eenheid wat elk slaapplek vir 3 gaste het. Die Gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die leefarea het 2 dubbelslaapbanke. Die Studio-eenhede het 'n dubbel- of 'n koninggrootte-bed, maar gaste in die Blou Studio kan 2 enkelbeddens versoek. Die Wittebrood-suite het 'n koninggrootte-bed en die See-uitsig-eenheid het 'n koningingrootte-bed.

Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die 2 Studios het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe en die Gesinseenheid, Wittebrood-suite en See-uitsig-eenheid het kookgeriewe. Daar is 'n TV met die meeste stroomdienste waar gaste net hul eie profiel kan gebruik in elke eenheid. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gaste van elke eenheid het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area. Gratis veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 38 Frere Road, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Breeze Shelly Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 625
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 625
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Frere Road, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e539f56912e3ea47e174a097c34e469014116c3628c228666fcbd1a79159037299878a7891cc385b102797f43d832e24e86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 38 Frere Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.813077656187 30.408613444809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang