Successfully reported
+23

Sea Breeze at The Majestic Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Breeze at The Majestic Village bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig in 'n bekoorlike woonstel in die Majestic Village in Kalkbaai. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat vakansieverblyf soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n bad of 'n stort.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en gemaklike rusbanke.

Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met sitplek en 'n uitsig oor die see. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 128

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Main Road, The Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18f34ccf4e2e60f86845ef8eda00d303f922b79fe3a09f49ec19296ef6fbcd238217444afd86368a3a56a679f267421c342c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 4) 124 Main Road The Majestic Village 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.127173768601 18.4482577705
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang