Successfully reported

Sea Breeze Cottage 43

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Neil P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Fantasties. Ek het die rustigheid geniet. Die strand is stapafstand vanaf verblyf, wat 'n pluspunt was. Nog attraksies naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Cosy, safe, quiet, has everything in, close to beach, friendly host. What a nice little place. The host is very friendly and made us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die verblyf was baie lekker dankie. Die verblyf was heerlik baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Rustig en lekker naby die see, 'n afdak buite by sitplek sal ongelooflik wees. Dit is baie rustig en lekker naby die see, ons sal beslis weer gebruik maak van die plek. Ek sal net voorstel 'n afdak by die buite sitplek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cathy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Heerlik en gemaklik. Heerlik, net jammer daar was nie genoeg bakke gewees nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karen L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Loopafstand van strand veilig vir kinders. Privaat parkering, privaat area.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uegene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Proximity to main beach and activities. Our stay was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Rustig. Ons het baie lekker geslaap. Rustig en baie netjies en skoon. Klipgooi van alles af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Well placed and value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedric L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Lekker rustig. Die eienaar het ons vriendelik ontvang en onmiddellik tuis laat voel. TV in die hoofslaapkamer sou waardeer word, aangesien daar plek gemaak is vir 1. Die DStv konneksie het baie probleme gegee. Andersins geen fout nie, baie lekker gebly, sal enige tyd aanbeveel en weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Phillip-Niël Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard East, Sea Breeze 2, Unit 43, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANnxQg6EZCy8RzTzaqbNSShz2cYbTsqSCTcaVl0wr6xmYkPgLwU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Beach Boulevard East Sea Breeze 2, Unit 43 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.154711786397 22.108646825256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang