Sea Breeze Cottage 43
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard East, Sea Breeze 2, Unit 43, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Breeze Cottage 43 is in 'n veilige kompleks naby Diaz-strand in die hawedorp Mosselbaai geleë. Die streek is bekend vir sy milde klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
Die goed ingerigte kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Dit beskik oor 2 enkelbeddens in die een slaapkamer, 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer en 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.
Daar is 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n etenstafel. Bykomende geriewe sluit 'n TV, DStv, toegang tot WiFi en parkeerplek op die perseel in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en Groot-Brakrivier Museum in, terwyl doendinge in die omgewing visvang, hangsweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen en perdry insluit .
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Phillip-Niël Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beach Boulevard East, Sea Breeze 2, Unit 43, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze Cottage 43 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard East, Sea Breeze 2, Unit 43, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang