Successfully reported

Sea Breeze Manor

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Eddie En Marinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful stay. Thank you for such a welcoming stay. We truly enjoyed our time here and would happily return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sake V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Comfy. Comfy stay and clean rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grace M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

No complaints. Very comfortable, value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Aug 2025

Sal beslis weer oorslaap, maar net onthou om koffie in te pak. Als was baie oulik, net jammer daar was geen koffie beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Was vriendelik onthaal, gasvry maar die bed was baie ongemaklik. Ongelukkig nie. Die matras was oud en hol, glad nie lekker geslaap nie. Die laken bly afgly van die matras. Die dak oor die kombuis en badkamer was gemuf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2025

Lekker geslaap, geen geraas wat steur nie. Ons het lekker gebly, maar die waaier was vuil en die bed het ongelooflik baie gekraak. As dit reggestel kan word, bly mens lekker daar. Die ingang na ons verbly was vol gate dat ons op die gras moes ry om by die ingang in te kom. Mens se motor kry baie skade met sulke groot slaggate.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lucia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 10th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe64143163f3a2ee91307d8c6b809a618fdffd7d8bdab09b5a0593262f4a01b98fff18792f78221a34ad5365be556cd9287c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 9 10th Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.940921 28.0165445
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang