Successfully reported

Sea Breeze No. 4

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Evelyn T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Alles was gerieflik en die apartment was lekker loopafstand vanaf alles. Asemrowend. Ons wegbreek naweek was fantasties. Die eienaar/bestuurder was baie behulpsaam en baie vriendelik. Die skoonmaakpersoneel was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Great location, clean and tidy with a wonderful hostess. We were warmly welcomed when checking in and we were extremely happy with the accommodation. The unit was spotless and had all the amenities expected. Our stay was fantastic and comfortable. On return from our road trip, we opted to stay there again on our way back to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie lekker geslaap. Die perfekte vakansie plek. Kan die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Good location, friendly service, some maintenance needed. The location is great, the service and check-in were good, and the accommodation overall was good. The floor had not been cleaned, and some maintenance needs to be done on the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Goeie ligging en goed toegerus. Alles was netjies en skoon met alles wat 'n mens nodig het. Goeie ligging naby die restaurante. Vriendelike ontvangs en sekuriteit by voertuig deur die aand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maryka K
Kort verblyf
3.8
Aug 2024

Heerlik gebly en pragtige uitsig. Heerlik gebly. Vloere en stort kon net skoner gewees het. Pragtige uitsig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lané V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Was heerlik. Was heerlik daar. Sal beslis weer daar oornag, maar vir 'n langer tydperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Vriendelike ontvangs. Baie behulpsaam. Ons was dadelik ontvang en motorhuis toegewys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Handre F
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Was baie lekker gewees. Was baie lekker gewees, baie vriendlik ontvang en die see view van die balcony af is baie mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Mooi uitsig. Plek kort aandag en alles wat mens benodig was nie daar nie. Dit is n mooi plek, die eienaars kan net bietjie meer doen op plek op te knap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 504

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZDEzZmFlLWI3ODAtNDg0NC05NmZkLTI5NTJkZmFlMDAxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 28 5 1 5 20 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.096631460861 18.303430217791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang