Sea Breeze No. 4
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Sea Breeze No. 4 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n ontspanne vissersdorpie aan die Weskus, ongeveer 2.5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met ander eenhede geleë.
Hierdie woonstel is op die boonste verdieping geleë en bied slaapplek vir 5 gaste in 1 privaat slaapkamer; met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die ander kamer. Daar is ook 1 enkelbed in die oopplan-leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuisarea is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitarea bied gemaklike sitplek en TV met geselekteerde plaaslike kanale. Buite is daar 'n oordekte balkon met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die see. Daar is ook 'n tafel en 6 stoele.
Die woonstel is ideaal geleë binne loopafstand van die strand, plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 504
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze No. 4 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang