Successfully reported
+8

Sea Breeze No. 4

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sea Breeze No. 4 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n ontspanne vissersdorpie aan die Weskus, ongeveer 2.5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met ander eenhede geleë.

Hierdie woonstel is op die boonste verdieping geleë en bied slaapplek vir 5 gaste in 1 privaat slaapkamer; met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die ander kamer. Daar is ook 1 enkelbed in die oopplan-leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuisarea is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitarea bied gemaklike sitplek en TV met geselekteerde plaaslike kanale. Buite is daar 'n oordekte balkon met braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die see. Daar is ook 'n tafel en 6 stoele.

Die woonstel is ideaal geleë binne loopafstand van die strand, plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Leefareas 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Evelyn T
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was gerieflik en die apartment was lekker loopafstand vanaf alles. Asemrowend. Ons wegbreek naweek was fantasties. Die eienaar/bestuurder was ba...
Sien meer
Apr 2025
Paul L
Saam met vriende
5.0
Great location, clean and tidy with a wonderful hostess. We were warmly welcomed when checking in and we were extremely happy with the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Hannes V
5.0
Baie lekker geslaap. Die perfekte vakansie plek. Kan die plek aanbeveel.
Aug 2024
Andre H
Gesin met klein kinders
4.4
Good location, friendly service, some maintenance needed. The location is great, the service and check-in were good, and the accommodat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Wynand V
Saam met lewensmaat
4.4
Goeie ligging en goed toegerus. Alles was netjies en skoon met alles wat 'n mens nodig het. Goeie ligging naby die restaurante. Vriendelike ontvangs e...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 504

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Breeze No. 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZDEzZmFlLWI3ODAtNDg0NC05NmZkLTI5NTJkZmFlMDAxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 28 5 1 5 20 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.096631460861 18.303430217791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang