Successfully reported

Margate Sea Breeze West 1

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jean-pierre V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

We had an amazing stay. It was the best vacation with the best accommodation. Clean and neat. I would highly recommend friends and family to stay at Margate Sea Breeze West 1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelene
Margate Sea Breeze West 1
Thank you very much, Jean-Pierre. We are looking forward to seeing you back soon.

Dirk S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ontspannend en rustig met 'n veilige omgewing. Ons het 'n heerlike tyd gehad, baie netjies en alles wat jy nodig het is daar. Sal beslis weer daar bespreek, die eienaars is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelene
Margate Sea Breeze West 1
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Bly julle het lekker gekuier.

Me M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

All good. All was good. Quite environment, that is what I like. Next year, on our annual church conference, my children recommended the same place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelene
Margate Sea Breeze West 1
Thank you very much. See you next year.

Farhana A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

I would definitely want to come back to this awesome apartment. Our stay was absolutely fantastic. I have stayed in many holiday resorts but nothing comes close to this. From the professional and friendly welcome of Sylvia to the prompt and efficient feedback from Roxzanne and Andelene. You ladies have truly exceeded my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelene
Margate Sea Breeze West 1
Thank you very much for the feedback. Hope to see you again soon.

Martin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Veilig, rustig en aangenaam. Heerlike plek wat ruim is vir 'n familie van 6. Heerlike braaiplek vir die manne met goeie sekuriteit vir die kinders. Beslis 'n juweel van 'n plekkie wat ek 100% sal aanbeveel en self weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelene
Margate Sea Breeze West 1
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Bly julle het lekker gekuier.

Philip R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Comfortable flat to stay in, good range of kitchen items, with drip coffee machine. Great to have a large TV. A UPS would be a good addition, but understand cost implication. The owners and Silvia who is the primary contact person are friendly and go out of their way to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelene
Margate Sea Breeze West 1
Thank you very much for the feedback.

Hendrik C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Dit was Lekker. Die woonstel is mooi en ons het lekker daar gewoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andelene
Margate Sea Breeze West 1
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Bly julle het lekker gekuier.

Venette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie lekker gewees. Kinders dit baie geniet en was net baie opdraand vir ou mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelene
Margate Sea Breeze West 1
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Bly julle het lekker gekuier.

Marinda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Vakansieplek waar ek enige iemand sal aanbeveel. Van al die vakansie-eenhede wat ek al bygewoon het langs die Suidkus, is hierdie een by verre die beste. Sentraal geleë van alles af, veral die Netcare Hospitaal en winkels. Het nie nodige om myle ver te ry vir die strand nie. En dan wil ek nie eers praat van die 2 badkamers, die skottelgoedwasser. Ek en my gesin sal elke jaar met ons seevakansie graag die eenheid wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelene
Margate Sea Breeze West 1
Baie dankie Marinda, tot volgende keer.

Adrian S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Very neat, clean and convenient. The place was cleaned. All things we used were spotless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andelene
Margate Sea Breeze West 1
Thank you very much Adrian.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Road, Sea Breeze West 1, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78c5a0622f4c65863c9ddfa3accae84549a255c0f97621d16a5d45d51755b25e663ae027abcf16a702100cb589f9e1848238?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 West Road Sea Breeze West 1 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.86002 30.36864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang