Margate Sea Breeze West 1
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 28 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Road, Sea Breeze West 1, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R750R638 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Margate Sea Breeze West 1 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in Margate Beach, Margate.
Die woonstel is op die grondvloer geleë en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders (7 jaar en jonger) en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank vir 2 kinders is in die leefarea beskikbaar, en albei badkamers is toegerus met baddens en storte. Gaste moet asseblief hul swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met OpenView, en oopmaak op 'n beskermde stoep met 'n etenstafel en braaigeriewe wat oor die tuin uitkyk. Die kompleks het elektriese omheining en parkeerplek is in die motorhuis beskikbaar.
Sea Breeze West 1 is binne 2 km se ry vanaf die strand, verskeie winkels en restaurante, 'n hospitaal geleë. Gaste kan die strand besoek vir duik, swem, branderplankry, visvang en besienswaardighede soos die Margate-voëlpark besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andelene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- West Road, Sea Breeze West 1, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Margate Sea Breeze West 1 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Road, Sea Breeze West 1, Margate Beach, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang