Sea Casa @ 33 Mtunzi
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Bermuda Way, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Casa @ 33 Mtunzi is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Mtunzi Park-kompleks in Scottburgh, KwaZulu-Natal. Die kompleks is net 200 m vanaf die strand wat dit die ideale opsie maak vir 'n klein gesin of groep vriende.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n dakwaaierr. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n privaat stoep met stoepmeubels waar gaste kan ontspan en rustig luister hoe die branders naby breek.
Die kompleks se geriewe is beskikbaar aan alle gaste en dit sluit 'n gemeenskaplike swembad, wasgoedkamer en veilige parkeerplek op die perseel in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
DnA Integrated Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 63
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 26 Bermuda Way, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea Casa @ 33 Mtunzi het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Bermuda Way, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang