Sea Castle 1
Ontvang 'n gratis wynbewys (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Jun 2025 tot 31 Jan 2026.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Castle 1 is 'n ruim selfsorgwoonstel op die boonste vloer wat gerieflik in St Augustineweg in Paternoster geleë is. Die woonstel bied 'n voëlvlug uitsig oor Bekbaai, Mosselbank en die uitgestrekte Atlantiese Oseaan. Die hoofstrand is 'n entjie se stap weg.
Dié oopplan-solderwoonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat ingang wat lei na 'n groot sondek en braai-area. Die eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n losstaande bad vir 'n rustige week.
Die oopplan-kamer het ook 'n sitarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstoof en oond, yskas-vrieskas, 'n ketel, 'n broodrooster en alle nodige eetgerei en breekware in. Buite is 'n balkon met sonstoele en 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6.
Geen TV en geen WI-FI nie
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Eloise Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 84
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 54 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Castle 1 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang