Successfully reported
+26

Sea Cottage 21

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea Cottage 21 is 'n selfsorg-dupleks-eenheid aan die strand wat op die Diaz-strand tussen Hartenbos en Mosselbaai op die skilderagtige Tuinroete geleë is. Die eenheid is naby Langeberg Mall, Garden Route Casino, gholfbane, restaurante en verskeie wildplase soos Botlierskop geleë. Die Kangogrotte en volstruisplase in Oudtshoorn is 70 km van die eenheid af geleë.

Die eenheid beskik oor 'n eenheid met 3 slaapkamers, 'n volledig toegeruste, oopplan-kombuis en -sitarea en 3 badkamers. Die grondvloer beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en sy eie ingang. 'n Badkamer met 'n bad en 'n stort is ook op die grondvloer geleë. 'n Tweede, aparte slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, en suite-badkamer met stort, en sy eie privaat ingang. Die boonste verdieping huisves die derde slaapkamer wat 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort het. Die slaapkamer lei uit op 'n gemeubileerde dek wat 'n lieflike uitsig oor die see en Seal Island het. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n watersuiweraar. Die sitarea het 'n TV met DSTV en 'n Hi-Fi.

Bykomende geriewe sluit 'n buitebraai-area, wasmasjien, lugversorging in die sitarea, beheerde toegang tot die swembadarea, beheerde toegang tot die strand en veilige onderdakparkeerplek vir 2 motors in.

Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie en rook is streng verbode binne die huis.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Cottage 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28528d6fbe29c49926722c435653f8b266bf9ad85a5a5763864388db9f07f3490ad47bb761e204db5ec4d8d3db21297bef35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Beach Boulevard East Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.153868285077 22.109589177646

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang