Successfully reported
+24

Sea Cottage 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Unit 4 Sea Cottage, Die Voor Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 480 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea Cottage 4 is 'n knus selfsorg-dupleks in 'n veilige kompleks in Die Voorbaai, Diaz-strand. Dit bied direkte toegang tot die strand en is 'n ideale opsie vir 'n gesinsvakansie langs die kus.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n buitestort. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamer maak oop op 'n ruim dek wat 'n pragtige uitsig oor Mosselbaaipunt bied.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n 4-plaat-gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer, eetkamer en vermaakkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnebraai. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad, speelarea vir kinders en veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie geniet. Diaz Beach is stapafstand van alles af en is ook naby die waterpark.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Warmbad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ismé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Beach E Boulevard, Unit 4 Sea Cottage, Die Voor Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Cottage 4 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 480
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 480
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 480
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Unit 4 Sea Cottage, Die Voor Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84ad5208122e17f3ad0d8bf5a802044cf837b3255d91498b5d70269cf21ef56e4a9fe521828b3c7846c0b0eb7982fd63a3da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 480 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Beach E Boulevard Unit 4 Sea Cottage 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -34.154100766152 22.109015497218

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang