Successfully reported
+21

Sea Dreams

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Te Waterkant 17, Die Voor Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Dreams is 'n gemaklik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 persone in Diazstrand, Mosselbaai, met uitsig oor die oseaan.

Die woonstel is geleë in 'n veilige kompleks met uitsig oor Diazstrand en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitkamer en 'n patio. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n stort en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee kampeerbeddens is ook op aanvraag vir kinders beskikbaar, en badhanddoeke kan op aanvraag voorsien word. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, sowel as die nodige eetgerei en breekware. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of ontspan in die sitkamer wat 'n slim-TV met volledige DStv-kanale en Netflix het. Vinnige vesel-Wi-Fi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop na 'n patio met 180-grade-uitsigte oor die oseaan, braaigeriewe en 'n buite-eetarea vir 4 persone.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad met 'n groot dek, 'n wassery en maklike toegang tot die strand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Beach East Boulevard, Te Waterkant 17, Die Voor Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Dreams het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Te Waterkant 17, Die Voor Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a1903412d8ed77d9a495e1cd7ff92e0a76a7a371626ded1bd2518febbf337d9f2be7fd169120c229d4245141b6da44fa6b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Beach East Boulevard Te Waterkant 17 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160820818099 22.109772752779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang