Successfully reported
+7

Sea-esta Coastal Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Logie Drive, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Sea-esta Coastal Cottage is 'n selfsorgkothuis in die Berea van Amanzimtoti, binne maklike bereik van Amanzimtoti se hoofstrand. Die gastekothuis is op 'n residensiële eiendom geleë waar die eienaars woon.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer en eetarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het lugversorging. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad. 'n Enkelslaapbank is ook beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas, en 'n mikrogolfoond, asook 'n aparte wyn- en koffiekroeg. Die oopplan-sitkamer en -eetarea is toegerus met 'n TV met Netflix en YouTube beskikbaar. Die kothuis is ook toegerus met WiFi.

Die swembad op die perseel is beskikbaar vir gaste om te gebruik, en gaste het toegang tot onderdakparkeerplek op die perseel vir 2 voertuie, asook hul eie aparte ingang.

Die kothuis is troeteldiervriendelik en gaste is welkom om troeteldiere saam te bring indien dit gereël word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Otto Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 11 Logie Drive, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea-esta Coastal Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Logie Drive, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA089dd049cf76a8eb4205ea79ade3416b55c3d6decdb545c24d6a6bd17069d18b14cfa727c171ef204b52bd0a4c49a11aa10c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 11 Logie Drive Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.047039052135 30.882946124289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang