Sea Facing Brookes Hill Suites
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Lady Bea Crescent, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Geleë in kusgebied Summerstrand, bied Sea Facing Brookes Hill Suite gemaklike akkommodasie, ideaal vir 'n gesin of vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n bad met 'n oorhoofse stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die sitkamer beskikbaar is. Hierdie gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ketel. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 6 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is ingesluit.
Gaste kan die asemrowende uitsigte vanaf die balkon geniet en gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, welige tuin en braai-areas. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Bayworld Museum en Humewood-strand binne loopafstand van die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Shaheda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 86
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 17 Lady Bea Crescent, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Lady Bea Crescent, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang