Successfully reported
+19

Sea Gem

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1006 Otto du Plessis Drive, 81 Dolphin Ridge, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Gem is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Dolphin Ridge-kompleks in Bloubergstrand, ongeveer 500 m vanaf Big Bay-strand, en binne loopafstand van al die belangrikste geriewe en restaurante.

Hierdie toesluit-en-gaan-woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n stort en 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die ruim leefarea bevat 'n platskerm-TV met DStv-toegang. Beide die slaapkamer en leefarea bied 'n asemrowende see-uitsig.

Die woonstel het 'n veilige toesluitmotorhuis. 'n Muntbediende wassery is beskikbaar in die Dolphin Ridge-kompleks waarvan gaste gebruik kan maak. Die eenheid het WiFi met beperkte gebruik ingesluit; addisionele gebruik word daarna gehef.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1006 Otto du Plessis Drive, 81 Dolphin Ridge, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Gem het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1006 Otto du Plessis Drive, 81 Dolphin Ridge, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyMmQ2YWIxLWFmNTEtNDNmNy1iNWE1LWVmYjAxOTc5MGZmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 1006 Otto du Plessis Drive 81 Dolphin Ridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.789357818341 18.458055179762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang