Successfully reported

Sea La Vie @ 18 On Fourie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Lynette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlike huis met alles wat ons kon nodig kry. Ons kom weer. Dit was ons derde kuier by Sea La Vie @18, weereens het ons dit baie geniet, en sal ons beslis weer daar bespreek. Hierdie is regtig goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belindie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker wegbreek huis. Ons het lekker gebly. Enigste nadeel was die krag het 'n paar keer getrip en dan moes ons weer die geyser aansit en moes wag vir warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Goed toegeruste huis, stil area, naby see. Perfek. Ons het teruggegaan vir nog 'n kuier by Sea La Vie. Weereens was dit baie lekker, en sal ons beslis weer daar gaan bly. Die huis was soos die vorige keer mooi skoon met alles wat ons nodig gehad het om die naweek te geniet. Die weer was heerlik. Baie dankie vir die vinnige herstel van die WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Beautiful modern home. A lovely clean and modern home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2025

Geniet saam met ons. Het dit baie geniet. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sias D
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Vantasties. Dit is 'n baie mooi plek. Ek het baie lekker daar gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Apr 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Leigh V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Great location and lovely house. From booking to arrival, our stay was great. Even though we didn't get to spend much time in the house, we will definitely be back to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Uitstekend. Ons het al 'n paar keer op Franskraal oorgebly, hierdie was die beste. Heerlike ruim huis met alles wat ons nodig gehad het. Stapafstand van die see. Dat my hond kon saamgaan was 'n bonus. Baie dankie Bianca en Monique.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Vriendelike diens, baie lekker gekuier en gerus. Heerlike huis en baie vriendelike diens vanaf eienaars! Stapafstand van die see af. Alles wat ons nodig gehad het, was daar! Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Fourie Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7874f5404b3611be32e662d0805fbaf575b197ef9c55d3d7745763029cbf761170edaf97d0f9b874531de750322b32c0d631?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 18 Fourie Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.603538296136 19.399632953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang