Sea La Vie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Saratoga Close, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Sea La Vie is in Lambertsbaai, 'n klein vissersdorpie in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 9 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 stapelbeddens, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf.
Die huis spog ook met 'n vermaakarea met 'n kroeg, binnebraai en pooltafel. Die huis het 'n patio met pragtige stranduitsigte.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elvino Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Saratoga Close, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea La Vie het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Saratoga Close, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang