Sea la Vie Selfsorgeenheid B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Miller Street, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea la Vie Selfsorgeenheid B is 'n oopplan, selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom geleë is en is ideaal geleë in die rustige Ou Dorpie van Gordansbaai. Die eenheid is 200 m van die strand af geleë en is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir 'n paartjie of vriende.
Dié eiendom het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n dubbelbed, 'n rusbank en 'n TV. Die en suite-badkamer word via trappe bereik en is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie en 'n sitarea. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en eetgerei en breekware. Hierdie kombuisie het ook 'n ontbyttoonbank met 2 stoele.
Gordonsbaai bied doendinge soos visvang, boottoere en staproetes in die pragtige Helderberg Natuurreservaat. Gordonsbaai is 30 km vanaf Stellenbosch en 40 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Catherine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 92 Miller Street, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea la Vie Selfsorgeenheid B het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Miller Street, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang