Successfully reported
+51

Sea-Lets

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 The Dunes, Main Road (MR394),, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea-Lets bied selfsorgverblyf en is in 'n toegangsbeheerde kompleks in Keurboomstrand geleë. 7 km vanaf Plettenbergbaai. Hierdie woonstel is net 'n entjie se stap van die strand af.

Hierdie eenheid is ideaal vir gaste om as 'n basis te gebruik om die omliggende areas op die Tuinroete te verken. Akkommodasie by Sea-Lets bestaan uit 'n individueel versierde, dubbelverdieping, selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers en 2 badkamers.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea met sommige DStv-kanale en 'n oop buiteparkeerplek. Boonop het dit 'n toegeboude braai-, eet- en sitarea.

Die eenheid word nie gediens nie. Wi-Fi is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat ons nie aan matriekstudente verhuur nie.

Die kompleks beskik oor twee gemeenskaplike swembaddens en 'n klein speelpark vir die kinders. Sea-Lets is ideaal geleë naby natuurreservate, en 'n kort entjie se ry vanaf Plettenbergbaai Hengelklub en die middedorp, Goose Valley en Turtle Creek Gholflandgoedere, die Knysna Olifantpark, om maar 'n paar plekke te noem. 'n Goeie oornagplek tussen Kaapstad en die Addo Olifantpark.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Merle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 136 The Dunes, Main Road (MR394),, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea-Lets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 The Dunes, Main Road (MR394),, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzY2M0MWE2LTA3MTAtNGIyZC1iMTIxLWEwYjA3N2ZlZGFlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 136 The Dunes Main Road (MR394), 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.010828159838 23.423516331241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang