Successfully reported
+51

Sea-Lets

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 The Dunes, Main Road (MR394),, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea-Lets bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks met toegangsbeheer in Keurboomstrand. Dit is 7 km vanaf Plettenbergbaai en stapafastand vanaf die strand.

Die eenheid is ideaal vir gaste wat die omliggende areas op die Tuinroete wil verken. Akkommodasie by Sea-Lets bestaan uit 'n unieke dubbelverdieping-selfsorgeenheid met 2 slaapkamers en 2 badkamers.

Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea met sommige DStv-kanale en 'n oop buitelugparkeerplek. Daar is ook 'n toegeboude braai-, sit- en eetarea.

Die eenhede word nie tydens verblyf skoongemaak nie. WiFi is beskikbaar. Let asb. daarop dat die eenheid nie aan matriekstudente verhuur word nie.

Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens en 'n klein speelpark vir kinders. Sea-Lets is ideaal geleë naby natuurreservate, 'n kort entjie se ry vanaf Plettenbergbaai Hengelklub en die middedorp, Goose Valley en Turtle Creek Gholflandgoedere, die Knysna Olifantpark en vele meer. Dit is 'n uitstekende oornagstop tussen Kaapstad en die Addo Olifantpark.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Merle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 136 The Dunes, Main Road (MR394),, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea-Lets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 The Dunes, Main Road (MR394),, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzY2M0MWE2LTA3MTAtNGIyZC1iMTIxLWEwYjA3N2ZlZGFlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 136 The Dunes Main Road (MR394), 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.010828159838 23.423516331241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang