Successfully reported

Sea Salted

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Megan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Just perfect! It was lovely. Great location, house modern and spacious and well equipped. Really helpful and friendly hosts. Will definitely return. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarika P
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Amazing. It was amazing. The home was so clean. The owner was so accommodating. My kids and my fur baby really enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Wonderful family holiday, beachy home, perfect location! Amazing, wonderful holiday. Great location and incredible hospitality! Thank you for accommodating our family and pets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Ruim huis naby aan die strand. Ons het dit baie geniet! Elke kamer het sy eie badkamer en die huis was ruim genoeg vir 'n groep van 6 volwassenes en een kind. Lekker braai-area wat toegetrek kan word as daar wind en reën is. Die gasvrou is baie vriendelik en vinnig om vrae te beantwoord. Die strand is stapafstand vanaf die huis - dit is nie 'n swemstrand nie, maar daar is poele waar gesnorkel en visgevang kan word. Die swemstrande is ook 'n gemaklike afstand vanaf die huis. Die area is lekker stil en die branders kan gehoor word - heerlik om mens aan die slaap te sus! Daar is ook heelwat drawwers en die strande is hondevriendelik mits aan leibande. Die kombuis is meestal goed toegerus met 'n standaard grootte ys en vrieskas, kleefvrye panne (’n verligting as dit tyd is vir skottelgoedwas) en genoeg breek-, eet- en drinkware. Daar is egter nié 'n braaivleis bak of kombuisskêr nie, so bring dit liefs saam as jy dit gaan mis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1155 Fisherman’s Drive, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe9f7a62b2e05758d350320f0118cda0ea6f588ba6a4a57208c6c42ff213f05205f77574b6f0923547103bfadd495ada3d8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 1155 Fisherman’s Drive Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.017653410679 30.251672792849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang