Successfully reported
+16

Sea Spray B303

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Marine Drive, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 181 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sea Spray B303 is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsig in 'n veilige kompleks in Table View, Bloubergstrand. Hierdie woonstel is net oorkant die pad van die strand af geleë, 'n klipgooi van die ikoniese Bloubergstrand-kuslyn af, wat maklike toegang bied tot die omgewing se lewendige kafees, winkels en ontspanningsaktiwiteite. Dit is ideaal vir diegene wat 'n ontspanne kusleefstyl soek.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat, beide met ruim stoorplek. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n privaat balkon met buitesitplek, wat gaste die perfekte plek bied om pragtige uitsigte en die verfrissende seebries te geniet. Die kompleks beskik ook oor 'n verhitte buiteswembad, 'n braai-area met uitsigte oor die strand en Tafelberg, 'n gemeenskaplike betaalde wassery en veilige onderdakparkering.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sarina P
5.0
Loved it! It was a good stay. The place is beautiful and the hosts were very friendly and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Sage M
Saam met vriende
5.0
Great location. Clean. Value for money. We had a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Riette D
Gesin met tieners
5.0
"Home away from home.". Lekkerste woonstel met die mooiste uitsig! Alles en meer wat jy nodig het om jou verblyf gerieflik te maak!
Aug 2025
Santa C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, skoon en gerieflik. Restaurants is op loopafstand. Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon. Alles is in plek wat benodig word. Loopafst...
Sien meer
Mei 2025
Fay J
Saam met vriende
5.0
Onveeglik. Ongelooflike uitsig.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 327

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 4 Marine Drive, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Spray B303 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 181
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 181
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 181
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Marine Drive, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3e26258d6e2c2c22fc1b6b2a9400e639d1b7f29819c27211c24d2c84305f5b28454395db2a01699e317fafe0587a74cd0bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 4 Marine Drive Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.824339156735 18.478611195101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang