Sea Star Cliff
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 41 Cliff Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2)
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Sea Star Cliff is ideaal geleë in De Kelders aan die ruwe Atlantiese Oseaan-kuslyn. 
Die luukse gastehuis bied 9 gastekamers met óf koningingrootte- óf koninggrootte-beddens, elk met 'n en suite- of oopplan-bad of stort. 
De Kelders is 'n klein dorpie by die Atlantiese Oseaan tussen Stanford en Gansbaai, wat wêreldbekend is vir walviskyk, asook haaihok-duikervarings vir diegene wat op soek is na 'n adrenalienstormloop.
        
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ardi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 41 Cliff Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Star Cliff het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 41 Cliff Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang