Successfully reported

Sea View Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lozien J
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Absoluut asemrowend. Ek het ’n wonderlike verblyf gehad! Die kamer was baie netjies, met skoonmaakmiddels beskikbaar, en die uitsig was ongelooflik. Ek het ’n klein probleem met ’n lawaaierige buurman gehad, maar die kliënteskakel het dit dadelik opgelos. Baie beïndruk en ek sal dié kamer beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Asemrowend! Skoon en netjies. Asemrowende mooi uitsig oor die see! Vanaf ons bespreking bevestig was ons heeltyd op hoogte gehou deur inligting en aanwysings deur te gee. Slegs 'n paar minute se stap na nabye restaurante asook die see het dit vir ons 'n onvergeetlike wegbreek gemaak. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike vakansie atmosfeer. Goed versorgde en goed toegeruste eenheid met pragtige see-uitsig. Perfekte ligging. Stapafstand van goeie eetplekke. Veilige opset.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste V
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Ideal spot for two people. Beautiful studio apartment. Had everything that we needed for our stay in PE, stunning views of the beach and within walking distance from great restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandri B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Oh my word, net awesome! Wou nie huis toe gaan nie. Dit was awesome. Ek wens ek hoef nie huis toe te kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rovana L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very pleasant with amazing sea views. We thoroughly enjoyed our stay. The apartment was clean and well-maintained. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. What a beautiful apartment! We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christie E
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Perfect. Awesome and I enjoyed my stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vuyo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

The best. It was so relaxing. I really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Gedeeltelik tevrede. Gereelde kragonderbrekings. TV te moeilik om te gebruik - TV nie gebruik nie. Back WiFi en lig werk nie lank nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 266

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f3bec91851dc75ad2ad6a408b4ffa98571a7476d4475340e8b8dcf4d1b4e67f7d6821a48b4036d8ba66e2ba3d6cc26ab732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.987004055612 25.672174284348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang