Successfully reported

Sea View at Reebok

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

N droomvakansie vir almal. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel. Dis 'n rustige, veilige plekkie, die verwelkoming was lieflik, die eienaars laat jou tuis voel, baie dankie, sal weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netjies en rustig, vriendelike diens. Netjiese plekkie, met 'n fantastiese uitsig. Eienaar is baie vriendelik en deeglik. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cronje B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Algeheel baie tevrede en kan Sea View hoog aanbeveel. Tien uit tien. Baie vriendelike ontvangs. Beter waarde vir geld gaan jy nie kry nie. Woonstel baie netjies en skoon en eienaar voorsien tot in die onverwagte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker rustig. Baie lekker. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giel V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie lekker gebly. Mooi plek, net wat ek verwag het. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie aangename gasheer, opregte mense wat jou verblyf spesiaal wil maak. Baie lekker gebly! Sal graag weer gaan, en beveel die verblyf aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker gebly en sal die plek aanbeveel. Alles was baie netjies en skoon. Plek is lekker ruim en het beslis voldoen aan ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Sea View at Reebok
Baie dankie vir die mooi terugvoering, en dit is altyd 'n plesier om gaste soos julle te hê in ons verblyf akkommodasie.

Willie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties. Vriendelik en behulpsame gasvrou. Pragtige plek, goed toegerus en baie skoon en netjies. Rustige omgewing en wonderlike uitsig oor die see met Hartenbos en Mosselbaai op agtergrond. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Sea View at Reebok
Dankie Willie vir die mooi terugvoering. Dit is altyd 'n plesier om gaste soos julle te hê in ons akkommodasie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Witstinkhout Close, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47887154a248c5722efb7315242da6b770a737c9bcc5763f0a872d09874a0a498e3cfa420bee0d0c846fc75dc4b320304bb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 44 5 1 5 7 Witstinkhout Close Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073647552451 22.170055352779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang