Sea Vista Villa
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Vasco Da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Vista Villa is 'n bekoorlike selfsorgvakansie-eenheid bo-op Da Gama-heuwel in Britannica Heights met 'n asemrowende uitsig oor St. Helenabaai. Dit is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek by die see, enkelreisigers wat rustige verblyf soek en sakereisigers wat gerieflike verblyf nodig het.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel in. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n stoep met 'n asemrowende see-uitsig, sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word op die perseel onder 'n motorafdak voorsien.
Sea Vista Villa is ideaal vir gaste wat die ryk geskiedenis en natuurskoon van St. Helenabaai wil ervaar. Die eenheid bied maklike toegang tot plaaslike winkels, restaurante en unieke besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Vasco Da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Vista Villa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Vasco Da Gama Drive, Britannica Heights, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang