Successfully reported
+31

Sea Vista

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Pinkie Place, Kelso, 0148, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea Vista is 'n pragtige strandvakansiehuis langs die skilderagtige kuslyn in Kelso Pennington, geleë in die uMdoni-kusstreek van Suid-Afrika, wat na die Indiese Oseaan kyk. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en stort.

Die groot oopplan-leefarea beskik oor 'n aangewese werkstasie, 'n sitkamer gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.

Gaste kan in die jacuzzi ontspan terwyl hulle 'n asemrowende uitsig geniet. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anne R
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing getaway with amazing views and comforts. The house is beautiful and super comfortable. The owner has thought of everything to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Phil & Kathy L
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect unwind. Wonderful stay. Peace and quiet. Easy 10 min walk to the beach. Even caught some fish.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Etienne K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie verblyf met mooi see uitsig. Baie lekker, dankie. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Aug 2025
David M
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, peaceful and relaxing. Fantastic views from the covered veranda, the house is very well appointed with quality bed linen. Very s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Vasanthee N
Gesin met klein kinders
5.0
Stay was awesome. Had an awesome stay. The house was amazing. The Jacuzzi was lovely, just needs a better heating system. It was too co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christopher Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 8 Pinkie Place, Kelso, 0148, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea Vista het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Pinkie Place, Kelso, 0148, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf957c2c2488095b1dcd99c512e6019436ddb63ef6c93214c67a39326e36945bccf32b1cb796b3e00c7cd54d4c4f6e7b666ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 8 Pinkie Place Kelso 0148 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.3676837 30.7052518
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang