Seawave Holidays Stella Maris
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Beach Road, Stella Maris 102, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seawave Holidays Stella Maris is 'n ruim selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in Amanzimtoti, Durban, en het 'n 180-grade-uitsig oor die see.
Die woonstel op die tiende verdieping is versier in 'n onderwater-see-tema en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed, en maak gebruik van 'n badkamer met 'n bad en oorhoofse stort. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar.
Die groot kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul etes by die groot etenstafel geniet.
Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv, gratis WiFi, en 'n ingeboude USB-spilpunt en of internasionale laaipuntproppe beskikbaar vir gebruik. Die leefarea en kamers maak oop op die balkon met pragtige see-uitsigte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Anesen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 73 Beach Road, Stella Maris 102, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seawave Holidays Stella Maris het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Beach Road, Stella Maris 102, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang