Successfully reported
+54

Sea Whisper Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Petunia Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sea Whisper Guest House is ideaal geleë binne stapafstand van die strande van Jeffreysbaai, aan die punt van die Tuinroete.

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid en suite-kamers of suites om van te kies, wat elkeen ontwerp is om tot 2 gaste te akkommodeer. Elke kamer is ingerig met óf 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die Sea Whisper-suite bied 'n volledig toegeruste kombuis, eetkamer en sitarea, terwyl die African Whisper-suite kombuisgeriewe het. Alle kamers en suites bied bykomende geriewe soos mikrogolwe, lessenaars, gasvryheidskinkborde, TV, Wi-Fi, yskassie en elektriese komberse vir ekstra gerief tydens koue nagte.

Die verhewe swembaddekarea bied see- en vallei-uitsigte en nooi gaste uit om tyd te neem aan die rand van Afrika. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nicky V
5.0
Pragtige netjiese verblyf. Heerlike rustige plek met baie mooi uitsig oor die see.
Mei 2025
Ilana B
5.0
Absolutely wonderful! Absolutely love my stay at Sea Whisper Guest House, such a gem! My room was extremely beautiful, very clean and e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Wihann V
Besigheidsreis
5.0
Quiet and peaceful. Very clean, friendly staff and a great breakfast.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Hanoi G
5.0
Beautiful accommodation. Heerlike naweek gehad by Sea Whisper Guest House.
Mrt 2024
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Dit is vir seker een van die beste B & B wat ek al by gebly het en sal enige iemand aanbeveel om by Sea Whisper Guest House te oornag. Die ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michele Judith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 62 Petunia Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sea Whisper Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Petunia Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75c265af171e64d7eb9092bebdbe7ddce84651abc79e4e656577d3f3fe13616a04c8eb65421caedb81e0bc4b471c1d2a1020?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 62 Petunia Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.042533 24.92325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang