Successfully reported

Sea Why

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
David L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie dankie. Ons het ’n wonderlike tyd gehad by Sea Why! Die huisie was baie netjies, goed toegerus en ongelooflik gemaklik - regtig ’n tuiste weg van die huis af. Die atmosfeer is rustig, perfek vir ’n wegbreek om te ontspan en nuwe energie te kry. Die kombuis het alles gehad wat ons nodig gehad het, die beddens was baie gemaklik, en ons het dit waardeer hoe skoon en goed versorg alles was toe ons aangekom het. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam, en die kommunikasie was uitstekend van begin tot einde. Ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik. Ons het heerlik gebly, die eenheid is netjies en het alles wat nodig sou wees. Die omgewing is mooi en baie rustig en stil. Het die paar dae baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Dit was 'n heerlike wegbreek gewees. Baie skoon en netjies. Pragtige natuurskoon. Lekker stil ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Manjifiek. Heerlik gebly. Pragtig skoon en volledig toegerus. Lieflike lagoon en strand, asook wandelroetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie netjies en skoon. Baie lekker gebly. Sal aanbeveel vir enige opgevoede mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

The perfect place to unwind and relax! Can highly recommend it. Absolutely stunning and beautiful! The hosts were friendly and we had everything that we needed for our weekend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Enjoyable. Small, neat garden flat with braai area, lovely place for hikes, fishing etc. Enjoyable for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Alta S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Nature's Valley is 'n juweel! Heerlik gestap en fietsgery! Absoluut! Verblyf was skoon, netjies en goed toegerus, en die eienaars vriendelik en hulpvaardig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Angenaam, gerieflik. Ja, baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean A N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent. Excellent excellent excellent excellent excellent excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 185 St Georges Drive, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMzA0OWVkLTVlZDYtNDQ1YS04ZmVkLThhMTcyYjIyMjc4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 185 St Georges Drive Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.9813 23.5526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang