Sea Why
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 185 St Georges Drive, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sea Why is in die Nature's Valley-dorpie geleë, ons gaste kan na die strand stap! Sea Why bied ideale verblyf vir 'n paartjie wat op soek is na 'n knus, bekostigbare selfsorg-wegbreek in die natuur.
Verblyf beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, ketel, oond, kookplaat, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitkamer beskik oor 'n dagbed of stapelbed wat 2 kinders kan akkommodeer, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, braaigeriewe en sitplek buite.
Nature's Valley is geleë binne die grense van die De Vasselot-gedeelte van die Tsitsikamma Nasionale Kuspark, die enigste dorp in Suid-Afrika wat in 'n nasionale park geleë is! Die dorpie wemel van wild en die tuine kry gereeld besoeke van bosbokke, bosvarke, apies, bobbejane en gene. Van die duine af kan besoekende walvisse en dolfyne in die baai waargeneem word. Sandstrand; strandmeer, Grootriviermond; roei; branderplankry; swem; voetslaan, goed uitgelê staproetes; voëlkyk; wildkyk; fietsry en bergfietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 185 St Georges Drive, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Why het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 185 St Georges Drive, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang